Stop, en ruik die Koffie bone

pause
Foto van http://www.davidkingraj.com

Jy moet net altyd positief bly en die goeie in alles sien. Met die liedjie wat nou op die radio speel, help dit ook nie – ken nie eens die liedjie of sanger nie. Dinge is net nooit so erg soos wat jy rerig dink nie. Moed hou en aanhou.

Kyk op na Bo en Hy sal jou dra in alles wat jy doen.

Continue reading “Stop, en ruik die Koffie bone”

Koek(ies) bak

IMG_1597Elke huishouding moet ‘n flop vrye koek resep in die huis hê. So het ek een by my ma gekry wat weer dit by ‘n bo-baas bakster gekry het. Met hierdie resep, kan jy vele harte verower met die minste “effort”. Ek moet sê, so deur die jare kry jy “tips” van wat om te doen en wat om nie te doen nie. Luister na raad wat almal jou gee en moenie vergeet van die internet nie. Probeer als – moet net nie bak met ‘n swaar gemoed nie. Jou baksel sal net eindig in ‘n brousel. Continue reading “Koek(ies) bak”

Nog ietsie mooi

Venter Kombineer

Het jy al opgekyk bo jou kamer deur en ‘n lelike venster gesien wat jou aanstaar asof hy die kamer besit? Ek het so een, wat ek besluit het nie vir my ore gaan aansit nie. Dit was noggal ‘n uitdaging, aangesien ek nie die ding kon afhaal en rustig op ‘n plat oppervlakte kon verf nie. Dus, het ek maar op ‘n leer gestaan net soos Michael Angelo en begin te verf. Continue reading “Nog ietsie mooi”

Cremora Tert – met ‘n twist

LippeNataniël het in een van sy grappe vertel van die alewige Cremora Tert by ‘n braai, wat so afgesaag nou al is. Ja, dit kan afgesaag en “boring” wees, maar nie myne nie! Dinge nou in my lewe is als behalwe “boring” – dis wat jy daarvan maak. Ek is al by werk byeenkomste gevra om maar een te bring.

Nataniël, put that in your pipe and smoke it

Continue reading “Cremora Tert – met ‘n twist”

Dinge kan skeef en krom in die lewe wees

yoga-pose_1Dinge kan skeef en krom in die lewe wees, niks hoef perfek te wees nie.  Maar as jy nou mooi dink, is enige iets in die lewe daar buite, perfek?  Daai model met die perfekte lyf – is dit rêrig haar lyf wat so perfek is, of is die vermoeë van die “grafic designer” om goed “photo editing” te doen? Continue reading “Dinge kan skeef en krom in die lewe wees”