Towerliefde

TowerliefdeHart Ek is verliefSkrywer: Serena Steyn

Ek sou definatief dieselfde as Amalie gedoen het.  As ek klaar ‘n lae selfbeeld het en ‘n man vir wie ek my hart gegee het, my verwerp, sal ek ‘n skoon breuk wil maak.  Iets verspot met my hare aanvang en ‘n werk soek om so op ‘n ander plek ‘n nuwe begin te kan maak.  Continue reading “Towerliefde”

Blou Diamant vir ‘n Ysprinses

Blou diamant vir 'n ysprinsesHart Ek is verliefSkrywer: Rosita Oberholster

Mmm, ‘n plaas teen die weskus om weer jouself te gaan vind.  Dit klink vir my na ‘n baie goeie idée.  Toe Carla se pa haar afgesny het en al haar vondse gestaak het, wonder ‘n mens wat sy nou gaan doen en hoe gaan sy dit doen. Continue reading “Blou Diamant vir ‘n Ysprinses”

Onder ‘n Sterrehemel

Onder 'n sterrehemelHart Ek is verliefSkrywer: Bets Smith

Het ek nou net in ‘n tydmasjien in gestap?!  Want dit voel vir my ek is nou reg daar tussen die mense net voor die oorlog.

Daar gebeur so baie maar tog nie te veel dat jy die draad van die storie verloor nie.  Jy voel of jy deel is van die oorlog, saam met Catriona.  Continue reading “Onder ‘n Sterrehemel”