Skrywer: Annarie Linde
Soos enige iemand weet, as jy kuier in enige land en veral in Londen, hoor jy altyd iemand Afrikaans praat. Continue reading “Hoe die liefde werk”
Soos enige iemand weet, as jy kuier in enige land en veral in Londen, hoor jy altyd iemand Afrikaans praat. Continue reading “Hoe die liefde werk”
Nee nee nee! Dit kan nie wees nie. ‘n Tiener meisie wat wegraak in Suid Afrika, is nooit ‘n goeie ding nie, of altans in enige land nie. Continue reading “Vermis”
“Alex, wat de-hel gaan hier aan.” Dis wat Ilana sê toe sy vroeër by die huis kom. Continue reading “Vlindervlerke”
Nou hoe is haar ma vermoor? Wat is die storie daar agter? Continue reading “Reënmaker”
Wat ‘n storie! Die boek begin maar bietjie stadig maar tog hou jy aan met lees. Continue reading “Die Mense Langsaan”
Held in ‘n voorskoot was ‘n aangename lees van ‘n meisie wat verlief is op ‘n radio omroeper se stem, en toe sy hom in lewende lywe ontmoet, knak haar knieë. Continue reading “Held in ‘n voorskoot”
Wat ‘n roman! Was dit nou ‘n lekker lees. Definitief ‘n boek wat jy nie kan neersit nie. Continue reading “Robyn se Ongetemde Man”
Wat ‘n boek! Dit het glad nie uitgedraai soos ek verwag het nie. Continue reading “Paaiboelie”
Elke mens kry ‘n tweede kans in die lewe en so ook het Madri een gekry. Continue reading “‘n Machoman leer Liefdestaal”
Kan die lewe nie maar so maklik wees nie. Ek wag ook nog vir ‘n oom van my wat ek nie rerig ken nie, om vir my ook so ou ietsie te los. Continue reading “Dans met ‘n Maangoding”