Oeeee hoe koud kry my Voetjies

IMG_3847Dis nou maar een ding van die winter, jou voete vries af as jy in die bed klim en jou man gee sulke hoë gille as jy net so bietjie nader lê vir ‘n bietjie “liefkosing”. Hoe kan jy nou help dat jou voete in groot blokke ys verander het, op jou pad tussen die badkamer en die bed. Vrek, die winter is nou nie vir sussies nie. Continue reading “Oeeee hoe koud kry my Voetjies”

Orde in Skryfbehoefteland

183Het jy al gevoel jy wil jou hare uittrek met die kinders se penne, potlode en sommer net alles wat die hele wêreld vol lê?!  Wel, ek het ‘n vinnige oplossing.  Maak jou eie penne houertjie met dit wat jy in die huis sommer net het.

Continue reading “Orde in Skryfbehoefteland”