As die Liefde Blom

as-die-liefde-blom

Deur: Elsa Drotsky

Skaam Skaal: Ek is verlief

Hart Ek is verlief

Sal hulle by mekaar uitkom?  Gaan Izahn, met haar opgewekte geaardheid, Alein van haar weg “vry”?

En Melani, wat se rol speel sy in Alein se lewe?  Dis nou ‘n storie wat jou kan laat regop sit en weier om die boek neer te sit.  Mens kan sommer die wind van Oos Londen voel deur jou hare waai.  Jy wil sommer vir Erin sê dat sy wel kan geluk hê in haar lewe en nie tweede viool te speel na haar suster nie.  Erin is nog jonk en behoort die dinge van ‘n jong mens te beleef.  Op die strand kan baljaar – net die lewe geniet.  Sy het vir so lank agter haar ma gekyk, sy het nou ‘n kans om alles weer te geniet en dit saam met ‘n aantreklike man.  Ongelukkig raak ‘n mens deurmekaar met die karakters en ek het noggal gesukkel om lekker verdiep te raak in die storie.  So ‘n bietjie moeilik gelees.