Liefde op ‘n Skinkbord

liefde-op-n-skinkbordHart SjoeSkrywer:  Dina Botha

Om te dink dat Zoë en Suzelle se lewe so ‘n draai gemaak het, dit laat jou sommer weer lus vir die lewe voel.  Twee onderwysers wat vakansietyd in ‘n restaurant gaan werk, ontmoet baie vriende en nog meer.  Continue reading “Liefde op ‘n Skinkbord”